Fontana Gemeente, plek van lewe is
presies dit wat ons naam sê.
Ons glo dat Kerk 'n lewende organisme is
waar groei moet plaasvind.
Verhouding met God en met ander is belangrik en daarom is
groei on-onderhandelbaar.
"If something is alive it grows and if it grows it changes"
Author unknown
Om te kan gee is nog 'n gawe wat baie van ons kan doen so
hier by Fontana het ons opwindende nuus. Ons nooi elkeen
uit om gebruik te maak van ons nuutse manier om
bydraes/donasies/tiendes te gee deur middel van
SnapScan.
Laai eenvoudig die Toep af op Google Play Store of
Apple Store en skandeer dan die snapcode en dra
so by.