Ons bedien Piet Retief en omgewing vanuit die "1 - 3 " beginsel
Identifiseer (Passie vir God & Passie vir integriteit)
Infiltreer (Passie vir mense & Passie vir dienswerk)
Impakteer (Passie vir Piet Retief & Passie vir Nasies)
Ons glo in die Bybel as die ware Woord van God, in die werking van die Heilige Gees en dat gebed een van
die belangrikste boustene om in 'n verhouding met God te staan.
Hierdie webwerf is geskep om te "connect" met jou ! Dit is 'n platform met inligting oor ons doen en late.
Ons nooi jou op hierdie reis om ons beter te leer ken, besoek gerus ons skakels
en kontak ons indien jy sou belangstel.